top of page

Privaatheidsklousule

Kerk in Afrikaans wil u hiermee die versekering gee dat die beskerming van u persoonlike inligting vir ons belangrik is en dat dit gedoen sal word ooreenkomstig die Algemene Verordinging Gegevingsbescherming en die EU GDPR. 

 

Die persoonlike inligting wat van u benodig word is: naam, epos,telefonnommer. U naam word benodig vir die registrasie van u bywoning , sowel as beplanning van die diens. Indien u belangstel om in die toekoms gekontak te word en ‘n nuusbrief te ontvang oor vir verdere dienste en bedrywighede word u versoek om ook u telefoonnommer en eposadres te verskaf. Sodanige verskaffing van hierdie inligitng sal geag word toestemming tot die gebruik van u persoonlike inligting vir die gemelde doel. U beskik oor die reg om ons te vesoek om u persoonlike inligting uit te wis of om dit te verander en reg te stel. Sodanige versoek sal per e-pos gerig word aan info@kerkinafrikaans.nl.

​

U persoonlike inligting sal bewaar word solank as wat dit vir bogemelde doel benodig word. U persoonlike inligting sal gedeel word met persone en kontrakteurs wat ons behulpsaam is met die versending van inligting en die organiseer van geleenthede, soos hierbo vermeld.

 

Kerk in Afrikaans beskou u persoonlike inligting nie as a bate en sal dit nie aan derdepartye verkoop nie.

bottom of page