top of page

JY IS WELKOM!

So. 17 Sep.

|

Rotterdam

Kerk In Afrikaans | Braai, rugby, sonskyn(?) en boeresport

Registrasie is gesluit
Volgende byeenkomste
Kerk In Afrikaans | Braai, rugby, sonskyn(?) en boeresport
Kerk In Afrikaans | Braai, rugby, sonskyn(?) en boeresport

Waar & Wanneer

17 Sep. 2023 12:00 – 18:00

Rotterdam, Zuiderparkweg 608, 3085 BW Rotterdam, Nederland

Meer inligting

Op Sondag 17 September 2023 kuier ons, as Christen-gemeenskap in Nederland, gesellig saam!

Wat jy kan verwag:

  • Warm kole om vleis te braai
  • Boeresport vir die avontuurlustiges
  • Springkasteel vir die kleinspan
  • Rugby wêreldbekerwedstryd - SA vs Roemenië

Bring asb saam:

  • 'n Piekniekmandjie met eie eetgoed (vleis, wors, brood, slaai, peuselgoed), drinkgoed, eetgerei, borde & glase
  • Kampstoele en piekniekkomberse
  • Sambrele en gazebo's vir die wat wil - andersins kan jy uitkamp onder die bome
  • 'n Paar ekstra sente vir snoepsakkies & spookasem, want ons hou mos fees!
  • Baie gees en gesels!

Koste is €10 per persoon; volwassenes, kinders en kleuters. Geen koste vir babas :-) Die opbrengs van die byeenkoms sal gebruik word vir die amptelike stigting van Kerk In Afrikaans as Stichting / organisasie in Nederland. Kom ondersteun ons asseblief!

Kaartjies

  • Kerk In Afrikaans | Braaidag

    €10,00

Totaal

€0,00

Deel hierdie byeenkoms

bottom of page